'n Analise van die representasie van geslagtelikheid in Roelf van Rensburg se Gooi hom in die sloot (1971) en Barrie Hough se Skilpoppe (1998) : opvoedkundige implikasies.
Date
2001
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
In this dissertation it is indicated that gender is a social construct, while sex is
biologically determined. The concept of gender refers to that which is understood within
a certain society to define masculinity and femininity, the power struggle between the
two sexes, as well as the social limitations which are placed on people's behaviour as
a result of gender. Children's and young adult's literature exert a great influence on the
youth's idea of gender roles. The social and cultural history of South African society is
used in this study to explore stereotypical gender roles in Afrikaans youth literature. The
role of a patriarchal society, homosexuality, and changing perceptions of gender roles
are investigated. It is indicated that in both English and Afrikaans children's and young
adult's literature the portrayal of gender roles is often unrealistic, stereotypical, and
contains sexist language. Two novels namely, Gooi horn in die slool (1971) and
Skilpoppe (1998), are analysed using the following categories: male or female author,
representation of gender roles, and use of sexist language. The teaching implications
of the findings for the second language learner are then articulated. OPSOMMING
In hierdie skripsie is aangetoon dat geslaglelikheid ("gender"), anders as geslag wat
biologies bepaal is, 'n sosiale konstruk is. Geslagtelikheid hou verband met wat in 'n
bepaalde samelewing onder manlikheid en vroulikheid verstaan word, asook met
magsverhoudings tussen die twee geslagte en sosiale beperkings wat op grond van
geslagtelikheid op mense se gedrag geplaas word. Jeugliteratuur oefen 'n groot invloed
uit op jeugdiges se siening van geslagtelikheid. Die sosiale en kultuur-historiese
agtergrond in die Suid-Afrikaanse samelewing word in die studie gebruik om die
uitbeelding van geslagtelikheid in die Afrikaanse jeugliteratuur te problematiseer. Die
rol van 'n patriargale samelewing, homoseksualiteit en veranderde sienings oor
geslagtelikheidsrolle word onder andere uitgelig. Daar word aangetoon dat die
uitbeelding van geslagtelikheid in sowel Engelse as Afrikaanse jeugliteratuur dikwels
baie onrealisties is en wemel van stereotiperings en seksistiese taalgebruik. Twee
jeugverhale, naamlik Gooi ham in die slool (1971) en Skilpoppe (1998), word aan die
hand van 'n aantal kategoriee, naamlik outeur, uitbeelding van geslagtelikheid en
seksistiese taalgebruik geanaliseer, voordat onderrigimplikasies vir die
tweedetaalklaskamer aangedui word.
Description
Thesis (M.A.) - University of Natal, Durban, 2001.
Keywords
Gender identity in literature., Sex role in literature., Van Rensburg, Roelf. Gooi hom in die sloot., Hough, Barrie. Skilpoppe., Theses--Afrikaans en Nederlands.